Successfully reported

Paradise Found

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Pensioenaris-aanbod

Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 01 Sep 2023 tot 30 Sep 2023 en 01 Dec 2024 to 30 Dec 2024.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 01 Sep 2023 tot 30 Sep 2023 en 01 Dec 2024 to 30 Dec 2024.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Die eiendom word volledig gedek deur 'n alarmstelsel en veiligheidsbalke rondom die eiendom.
Volle betaling moet voor aankoms gemaak word aangesien daar geen betaalgeriewe by die adres is nie.
Gaste moet hul eie handdoeke en toiletware voorsien.
Neem asseblief kennis dat dit 'n privaat vakansiehuis is wat deur permanente inwoners omring word. Ons versoek gaste vriendelik om die privaatheid van bure te respekteer en te alle tye by redelike en aanvaarbare gedrag te hou. Gaste kan versoek word om die perseel te verlaat indien enige klagtes ontvang word.
Gaste moet huishoudelike vullis in die toepaslike sakke weggooi. Alle vullis moet teen Vrydagoggende om 08:00 en wanneer gaste uitklok in die staanplek op die sypaadjie geplaas word. Moet asseblief geen vullis in die wieletjie-drom los nie.
'n Maksimum van 2 voertuie word op die perseel toegelaat.
Geen oornagbesoekers word toegelaat nie. Alle besoekers moet streng teen 22:00 vertrek.
Geen huispartytjies of funksies word toegelaat nie.
Daar is 'n alarmstelsel.
Troeteldiere sal slegs toegelaat word met vooraf reëling.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 3 200
per nag, vir 8 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 200
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 3 200
per nag, vir 8 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 P Minor Road, Dana Bay, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9087da96164a0fa4b315204431c60cdf460c7482d61da9366d49695d607ca7b6aba78b417e335d9a181a91ab29912ab14d6a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 200 per nag, vir 8 mense 109 5 1 5 18 P Minor Road Dana Bay 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.200675183866 22.047818746033

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang