Paradise View
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Gebaseer op verskeie trappe by die verblyf en vir sekuriteitsdoeleindes, word geen kinders of troeteldiere toegelaat nie.
Paradise View is reg op die N2 geleë, waar verkeer gehoor en gesien kan word. Die asemrowende, rustige uitsig oor die Knysna-koppe, Seilbote en Waterfront vergoed vir enige ongerief van verkeersgeluide.
Die boonste en onderste verdieping is nie verbind nie en het hul aparte ingange.
Rook word nie binnenshuis toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 4 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 124 Old Cape Road, Knysna, 6571, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang