Successfully reported
+7

Paresis Park 30

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Corner of Brandberg Road and Paresis Street, Henties Bay, Erongo
  • Vanaf R1 440 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Paresis Park 30 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamerhuis in 'n sekuriteitskompleks in Hentiesbaai. Die kompleks is naby die see geleë.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea met 'n binnebraai. Die eerste en tweede slaapkamers het elk 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 'n enkelbed. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof en 'n mikrogolfoond, en het 'n eetarea.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek in 'n dubbelmotorhuis en 'n alarmstelsel vir sekuriteit. Jy betaal eie elektrisiteit. Gaste moet hul eie handdoeke en vadoeke saambring.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
3.0
Diens
3.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Carin Geverifieer

Eiendomme 19

Resensies 29

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Corner of Brandberg Road and Paresis Street, Henties Bay, Erongo
  • Gaste dink Paresis Park 30 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 440
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 440
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 1 440
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Corner of Brandberg Road and Paresis Street, Henties Bay, Erongo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAApuWpQLiV5AIuUwtbcpS0P3lnT8sUFeUKB9p6ODGZ504ZTzwDII?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 440 per nag (plek vir 5) 2 5 1 4 Corner of Brandberg Road and Paresis Street Henties Bay Erongo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.133285283799 14.292734980426
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang