Successfully reported
+11

Patrysvlug Gaste Huis

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 26 Coetzee Straat, Fichardtpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Patrysvlug Gaste Huis, geleë in Fichardtpark, Bloemfontein, bied gehalte-selfsorgverblyf. Die kothuis, geleë op die eienaar se perseel, is ideaal vir sakereisigers of gaste wat op soek is na oornagverblyf.

Dié ruim kothuis het slaapplek vir tot 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-uitleg met 'n dubbelbed en 'n badkamer wat toegerus is met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kothuis beskik oor 'n kombuisie met 'n yskassie, verhit-en-eetgeriewe en tee- en koffiemaakgeriewe. Dit sluit ook 'n etenstafel met sitplek vir 2 en 'n TV in. Gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek. Die eiendom is gerieflik geleë naby geriewe en besienswaardighede soos museums, staproetes, restaurante en winkelsentrums.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lourencha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 26 Coetzee Straat, Fichardtpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Patrysvlug Gaste Huis het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 26 Coetzee Straat, Fichardtpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbfd4278da85ddefb50bae96a5dd8bbd17c4b93c38613a4694d654edbd3f1de3224093d6effff297398703b4aad506d1f73f6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 26 Coetzee Straat Fichardtpark 9301 Vrystaat 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -29.1500004 26.1755287

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang