Successfully reported

Peaceful Garden Accommodation

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R150.00 per bespreking
Prys sluit in
Garden Cottage
Selfsorg
Pool Cottage
Selfsorg
Rose Cottage
Selfsorg
Huisreëls

Die eenheid is nie volledig toegerus vir selfsorg nie, maar het wel verhit-en-eet-geriewe.

Let asseblief daarop dat die eienaar saam met hul troeteldiere op die perseel woon; die kothuis is omhein, indien gaste nie met die honde wil interaksie hê nie.

Wees asseblief bewus daarvan dat daar 'n onbedekte dam en swembad op die perseel is. Hierdie areas is nie beveilig met kinderveiligheidsmaatreëls nie, en kinders moet te alle tye onder toesig wees.

Rook is nie binnenshuis toegelaat nie. Gaste mag op die stoep rook, versoek asseblief 'n asbak.

Respekteer asseblief ons huis en sy inwoners en diere.

Maak asseblief alle hekke toe wanneer u binnekom en vertrek.

Aangesien daar reeds twee inwonende honde op die perseel is, word geen troeteldiere toegelaat nie.

Geen dagbesoekers word toegelaat nie, tensy dit met die eienaars gereël is.

Parkeer asseblief in die toegekende parkeerplekke en nie voor die hek nie.

Sorg dat geraasvlakke na 22:00 gerespekteer word.

Geen partytjies of groepe word toegelaat nie.

Reël asseblief 'n geskikte tyd vir 'n skoonmaakdiens.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Meul Crescent, Kakamas, 8870, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAffd75f8248c772c54c254ad78cd75dafd43828fdb6725486f94a3201e749991d8491c62d66495bf672f529d30e2db7f3fdcd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 109 5 1 5 5 Meul Crescent Kakamas 8870 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.768622204968 20.617159890002
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang