Peaceful Seaside Cottage
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 5002 Senecio Circle, Betty's Bay, 7141, Wes-Kaap
- Vanaf R2 411 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Peaceful Seaside Cottage bied gaste 'n ontvlugting na hierdie rustige omgewing in die hartjie van die Kogelberg. Geleë in Bettysbaai, kan gaste wakker word met voëlgesang en pragtige sonsopkoms-uitsigte, vanaf die agterhek begin stap, of 'n 5-minute kaalvoetwandeling neem na die bes bewaarde geheim wat Silversands Beach is.
Dié kothuis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoof- en tweede slaapkamers het albei 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens met lieflike uitsigte en direkte toegang tot die balkon. Al die slaapkamers deel die gebruik van die badkamer wat toegerus is met 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak. Die badkamer het ook 'n wasmasjien.
Die oopplan-kombuis op die onderste verdieping is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, en broodrooster, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Hierdie area strek verder na die sitkamer wat gemeubileer is met 'n gemaklike rusbank en stoele, 'n platskerm-TV en 'n uitgestrekte binnenshuise kaggel. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Gedurende die somer kan gaste op die skaduryke agterstoep ontspan of die winderige, asemrowende uitsigte vanaf die boonste dekke wat na die see kyk, geniet. Parkeerplek van die straat af is beskikbaar op die perseel.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Chanel Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 5
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 5002 Senecio Circle, Betty's Bay, 7141, Wes-Kaap
- Gaste dink Peaceful Seaside Cottage het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 5002 Senecio Circle, Betty's Bay, 7141, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang