Peach Trees
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 6 Okt 2025 tot 30 Okt 2025.
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 Villiers Street, Clarens, 9707, Vrystaat
-
Vanaf
R950R634 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Peach Trees is 'n versteekte juweel wat deur bome en berge omring word in Clarens. Hierdie verblyf is in 'n stil omgewing met asemrowende uitsigte, steeds naby aan die middedorp.
Hierdie eenheid is ideaal vir 2 gaste en het 'n slaapkamer, badkamer, leefarea en 'n kombuis. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en pakplek vir gaste se bagasie. Die badkamer het 'n instapstort, wasbak en 'n toilet.
Die kombuis is met 'n tweeplaatgasstoof, 2 kroegyskassies, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n etenstafel met 2 stoele waar gaste saam etes kan geniet.
Die leefarea het 'n gemaklike bank, 'n TV, kaggel en 'n lessenaar. Daar is gratis WiFi en 'n paar boeke, asook bordspeletjies.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Phillip Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 51
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 10 Villiers Street, Clarens, 9707, Vrystaat
- Gaste dink Peach Trees het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 Villiers Street, Clarens, 9707, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang