Successfully reported
+10

Pear Tree Kampeer Terrein

Kampeer/karavaan
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Corner of Beaufort Street and Schalkwyk Street, Loxton, 6985, Noord-Kaap
  • Vanaf R350 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Pear Tree bied kampeerverblyf in die klein dorpie Loxton en is ideaal vir 'n gesin of groep vriende wat met hul karavaan of kamptoerusting toer en graag die area wil verken.

Die kampterrein beskik oor privaat ablusiegeriewe, insluitend 'n warmwaterstort, toilet, wasbak en 'n wasstasie. Die perseel het ook privaat braaigeriewe waar gaste lekker saam 'n ete kan voorberei.

Die verblyf is sentraal geleë naby winkels, restaurante en ander geriewe.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Lee D
Saam met lewensmaat
5.0
A perfect campsite in the heart of Loxton. Our stay at Pear Tree was lovely. The location is right near the heart of Loxton, so we coul...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Clinton P
Saam met lewensmaat
5.0
Alwyn is very friendly. Loxton is lekker and Windpomp is excellent. Friendly owner and clean site/ablutions. A welcome surprise in the ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Winston B
Saam met vriende
5.0
N moet weer doen! Dit was voorwaar wonderlik. Rustig, mooi en gesellig.
Apr 2025
John H
Saam met vriende
5.0
Rustig. Baie dankie, vir jou gasvryheid en uitleen van die matras. Ons het slegs een aand oorgeslaap in hierdie pragtige en netjiese dorpie. Die kampp...
Sien meer
Jan 2025
Carin B
5.0
Lieflike dorp en mense. Heerlik gebly. Pragtige plek.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marisa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Corner of Beaufort Street and Schalkwyk Street, Loxton, 6985, Noord-Kaap
  • Gaste dink Pear Tree Kampeer Terrein het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 350
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 350
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 350
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Corner of Beaufort Street and Schalkwyk Street, Loxton, 6985, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2bH0e7FdfwhcGQXS0H6BbmJYnGiwfHl8TnSj4pVJdbMbvmXkR8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R350 per nag, vir 2 mense 37 5 1 5 Corner of Beaufort Street and Schalkwyk Street Loxton 6985 Noord-Kaap 021 201 8901 10:00-19:00 10:00 -31.47827776969 22.352169763019
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang