Successfully reported

Pearly Cove

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 30 Nov 2025 tot 29 Dec 2025 en 30 Nov 2026 to 29 Dec 2026.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 30 Nov 2025 tot 29 Dec 2025 en 30 Nov 2026 to 29 Dec 2026.

Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

'n Sleuteldeposito van R500 is in kontant met aankoms betaalbaar.
Gaste word versoek om hulle eie swemhanddoeke saam te bring.
Voorraad in Pearly Beach is beperk en gaste word versoek om hulle inkopies in Hermanus of Gansbaai te doen.
Alle gaste, gesinne en vriende is welkom, maar moet die perseel 22:00 verlaat tensy daar ander reëlings getref is.
Skoonmaak van die eenheid met vertrek is ingesluit, maar ons moedig gaste aan om die skoonmaker te vergoed.
Ekstra skoonmaakdienste gedurende gaste se verblyftydperk is teen R150 per diens beskikbaar.
Indien gaste langer as 7 nagte vertoef, bied ons 1 gratis skoonmaakdiens aan wat skoon linne, handdoeke en waslappe insluit.
Kinders tussen 0 en 1 jaar oud bly gratis.
Kinders tussen 1 en 2 betaal 50% van die glyskaaltarrief.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 2 200
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 2 200
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 72 Arcadia Street, Pearly Beach, 7221, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA769d291d49577bb5c6c0f28acd09e6feab2aa7e976bef153dc7206ba1284b289c48c8ebba6330e87805b350b84c244b3c450?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag, vir 4 mense 30 5 1 5 72 Arcadia Street Pearly Beach 7221 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.664855564677 19.500756457672
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang