Successfully reported
+45

Pearly Dunes

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 49 Melkhout, Pearly Beach Resort, Pearly Beach, 7221, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag, vir 5 mense

Beskrywing

Pearly Dunes is 'n selfsorgvakansiehuis in 'n oord in Pearly Beach. Dit is ideaal vir 'n gesin wat op soek is na gerieflike verblyf naby die strand en weg van die gedruis van die stad af.

Dié ruim huis is smaakvol versier en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-leefarea. Die kamers het elk óf 2 enkelbeddens óf 'n dubbelbed. Daar is 'n stort, wasbak en toilet in die badkamer. Die kombuis is goed toegerus en beskik oor 'n yskas, mikrogolfoond, 'n oond met 'n stoof en 'n wasmasjien.

Daar is gemaklike sitplek om op te ontspan in die leefarea asook 'n slaapbank en 'n TV met sekere DStv-kanale vir media-vermaak. Skuifdeure lei na 'n onderdak-patio met braaigeriewe.

Daar is parkeerplek op die perseel en Pearly Dunes is stapafstand van die strand. Dit is ook na aan besienswaardighede soos die Agulhas Nasionale Park, die Kaap Agulhas Wynroete en die Perlemoen-voetslaanroete.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Kaggel
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Carla Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 127

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 49 Melkhout, Pearly Beach Resort, Pearly Beach, 7221, Wes-Kaap
  • Gaste dink Pearly Dunes het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 800
per nag, vir 5 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R 1 800
per nag, vir 5 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 49 Melkhout, Pearly Beach Resort, Pearly Beach, 7221, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAafe5f4baab95c7f8a5b05ad61366927739a1273eaac5dec7e5c7106b5eef4bb36ab71fd6c2765613bf79459f592669388033?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 5 mense 13 5 1 5 49 Melkhout Pearly Beach Resort 7221 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.668710552217 19.517126435018
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang