Successfully reported

Pebble Fountain Guesthouse

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 185 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.1
Veiligheid
4.4
John S
1 nag
5.0
Jul 2025

Fantastic stay. As always, the stay was excellent, no hassles and easy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yusuf H
1 nag
5.0
Jul 2025

A wonderful stress-free sleepover. Very nice stay and excellent service. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Santie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Awesome. Vriendelik ontvang. Warm geslaap. Baie skoon en netjies. Waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rudel
Pebble Fountain Guesthouse
Goeie dag Alan Baie dankie vir u positiewe terugvoer. Ek is bly julle het lekker warm geslaap. Groete Rudel

Khotso T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Magnificent. It was wonderful, great atmosphere and peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Okt 2025

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Albert V
1 nag
4.8
Aug 2025

Besonder aangenaam. Baie ruim, gerieflik en privaat. Loopafstand van Life Rosepark Hospitaal wat dit vir my ideaal gemaak het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anzel F
Kort verblyf
4.6
Jun 2025

Vir twee nagte se vinnige oorslaap was dit goed. Ons het lekker gebly. Maar die krane is nie een reg nie of dit lek of dit is los. Daar is nie plek om jou goed neer te sit in die badkamer nie. Die handdoekrail is ook los. Die aircon kan nie gaan tot by die heater nie, so die kamer is baie koud. Daar is nie spieëls sodat mens jou make-up kan doen op die regte plekke nie, ook nie plugs naby spieëls as jy jou hare wil doen nie. Die gemak deel was nie daar nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Rudel
Pebble Fountain Guesthouse
Goeie dag Anzel. Jammer vir die ongemak. Sal na krane en rail kyk. Baie dankie. Groete, Rudel

Rina D
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2025

Oornag agv ver ry. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

André A
1 nag
4.0
Jun 2025

Oukei. Die stort werk nie, en die afskorting by die stort is los. Die kraan by die kombuiswasbak lek. Die mikrogolf deur haak vas. Die lugreëling het nie lekker gewerk nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Abraham V
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Feb 2025

Was redelik. Ons het lekker oornag. Enigste fout volgens advertensie van hulle is daar koffie/tee in die kamers, geen in die kamer nie.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Rudel
Pebble Fountain Guesthouse
Goeie dag Abraham Jammer dat daar nie vir julle koffie, tee en suiker uitgesit is nie. Sal dit met die werkers opvat. Want ons sit koffie, tee en suiker in die kamer. Jammer vir die ongerief. Groete Rudel

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Rudel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 185

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 91 Castelyn Drive, Fichardt Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgwNDdjNWYwLTI5ZjAtNDc2OS1hY2Q2LTIxMzY4MzMwM2E1NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 185 5 1 5 91 Castelyn Drive Fichardt Park 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.146431 26.179241

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang