Successfully reported
+24

Pebbles

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Strandloper Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 300 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Pebbles is 'n selfsorghuis in die bekoorlike vissersdorpie Paternoster en is oorkant die bekende Voorstrand Restaurant in Strandloperstraat geleë en bied pragtige uitsigte oor die strand.

Dié tweeslaapkamerhuis het slaapplek vir 4 gaste en albei kamers het en suite-badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Skerp wit linne word voorsien.

Die kombuis is goed toegerus en beskik oor 'n stoof, oond, kombinasie-yskas-vrieskas, mikrogolfoond en 'n skottelgoedwasser. Daar is ook 'n etenstafel met 4 stoele. Die oopplan-leefarea het 'n gemaklike L-vormige rusbank en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. WiFi-toegang is ook beskikbaar. Die huis beskik oor 'n binnebraaikamer met ingeboude braaigeriewe.

Paternoster is sowat 150 km noord van Kaapstad op die R27 en 15 km noordwes van Vredenburg. Dit is 'n gunsteling naweekwegbreekbestemming vir Kapenaars. Die Weskus is bekend vir sy groot spesierykdom en die hoë vlak van endemisme maak die Weskus 'n baie spesiale plek vir veldblomliefhebbers regoor die wêreld.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Greta W
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik en verwagtinge oortref! Ons het heerlik uitgerus in die netjiese en goed toegeruste huis. Die uitsig is iets besonders!
Jun 2024
Sheila E
Saam met vriende
5.0
Wonderful. Very relaxing. However, the heater in the main bedroom is still cracked. This is our third visit in 12 months.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024
Merryll D
Gesin met klein kinders
4.8
Very good. It was great, but once the busy season starts you cannot really enjoy the front porch. An outside braai would be lovely as w...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Candice F
Gesin met klein kinders
4.8
Great location, lovely spacious house, well priced and really over delivered! Pebbles was an absolute delight. Spacious, had all the am...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024
Carl T
Gesin met klein kinders
4.4
Amazing. Comfortable and amazing location.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Sanet Geverifieer

Eiendomme 64

Resensies 927

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • 5 Strandloper Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Gaste dink Pebbles het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 300
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 3 300
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Strandloper Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2f1186c373c6f094ae11596ea983d586f0791c4f1cd61680045e04e2c52262580432882de918e1f102a4e9e29f69758954cb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 300 per nag (plek vir 4) 25 5 1 5 5 Strandloper Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.8081 17.89335
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang