Successfully reported

Pelgrimsrus in Bloem

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dérek
Pelgrimsrus in Bloem
Baie dankie. Julle was eersteklas!

Michael B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Very nice, safe and clean unit. I love the bonus of homemade rusk. Very nice, clean and sufficient for us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dérek
Pelgrimsrus in Bloem
Hi Michael. Thank you so much!

Michael B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Very nice, safe and cool. The stay was awesome, the owner very friendly, helpful and generous. I would recommend Pelgrimsrus.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Valpre K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Perfekte pelgrimsrus plek. Pelgrimsrus het alles wat mens nodig het as mens net wil oorslaap en aanry. Ek en my man was gemaklik in die kamer met 'n lekker matras en skoon nuwe linne en handdoeke. Dit lyk net soos die foto's. Ons drie kinders het lekker geslaap op die 2-sleeper couch banke met toppers op in die sitkamer area. Ons het donker daar aangekom en donker vertrek, en Derek het ons vriendelik ontvang - regtig wonderlike gasvryheid in sy bloed - en gou alles verduidelik. Ons kar en waentjie was veilig geparkeer vir die nag en ons het nie eers die surfborde van die waentjie se dak afgehaal nie. Ons het lekker warm gestort in die koue en daar is alles wat mens kan nodig hê in die kombuisie - ys/vrieskas waarin ons goed kon uitpak en hard vries, kanne en botteltjies met water, pragtige breekgoed, Sunlight en lappies - en WiFi. Lekker beskuit en tee vir ontbyt op die huis. Ons het almal onmiddellik saam ingesnuggle op die sleeper couches en bietjie Wimbledon gekyk terwyl ons ons wraps gehad het vir aandete - en toe lekker vroeg en warm geslaap. Maar as jy wil braai, is die braaiplek klaar reg met blits en handskoene en 'n paar stukkies hout. Daar is ook 'n pak ys in die vrieskas. Regtig oulik. 5 km van die N2 af en maklik om te kry. Ons stop definitief weer daar!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dérek
Pelgrimsrus in Bloem
Sjoe! Baie dankie Valpre vir die mondvol review! Dit was regtig baie lekker om julle by ons te kon hê. Hopelik sien ons julle weer!

Alan V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Awesome. Baie aangename verblyf gehad. Uitstekende gasvryheid en goeie geriewe beskikbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dérek
Pelgrimsrus in Bloem
Dankie Allan!

Antoinette W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Netjies, skoon en goed uiteengesit. Baie oulike plekkie, goed uitgerus met alles wat nodig is. Groot yskas baie waardeer, het aan alles gedink. Uitstekende gasvryheid. Genoeg spasie vir 'n gesin met tieners.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dérek
Pelgrimsrus in Bloem
Dankie. Hoop ons sien julle gou weer.

Nadia J
1 nag
5.0
Feb 2025

Gemaklik, gerieflik, ideaal. Ons was 'n groot groep volwassenes tesame met 2 kinders. Almal het heerlik gebly, gemaklik geslaap en warm gestort. Dit was 'n wonderlike ervaring. Sal weer gebruikmaak van die woning.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dérek
Pelgrimsrus in Bloem
Dankie baie!

Annelie J
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2025

PuiK! Baie netjies, vriendelike ontvangs en was dadelik beskikbaar met raad en hulp. Baie welkom gevoel - huis weg van die huis tipe plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dérek
Pelgrimsrus in Bloem
Baie dankie! Dis altyd lekker as mense goeie goed oor jou plek sê! Groete!

Daan G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Baie goed! Baie gemaklik gebly met 'n great host.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dérek
Pelgrimsrus in Bloem
Baie dankie. Ons hoop ons sien julle gou weer. Sterkte in die verre Zambia!

Carla N
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Pragtige plekke wat lekker is vir oornag! Lekker plekkie om oor te bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Dérek Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 500
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 500
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 37 Stals Road, Wilgehof, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1555375a097e772d15041522fc257301c071af497917cde457262a4aed0fed2b2ddc6820c6f8240d11cdb6427dc94fe369ae?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 37 Stals Road Wilgehof 9301 Vrystaat 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -29.131581987492 26.184679826319

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang