Pelican Point Lodge
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Gesinsuites
- Ontbyt en aandete.
- Deluxe-suite
- Ontbyt en aandete.
- Wittebroodsuite
- Ontbyt en aandete.
Huisreëls
Gaste word versoek om hul voertuie by die Pelican Bay Hotel in Walvisbaai te parkeer, waar 'n gids hulle op 'n skilderagtige natuurrit na die lodge sal begelei.
Wasgoeddienste is teen 'n bykomende koste beskikbaar.
'n Driegang-middagete is op aanvraag beskikbaar.
'n Driegang-aandete word daagliks in die eetkamer of op die dek bedien, afhangende van die weer.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 29 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 08:00
- Adres: Pelican Point Peninsula, Walvis Bay, Erongo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang