Pelican Point Lodge
Beskrywing
Die suite het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n sitarea, 'n bio-eko-kaggel, 'n privaat kluis, 'n haardroër, pantoffels en 'n dek met 'n uitsig oor die strandmeer. 'n Ekstra bed kan vir 'n derde gas voorsien word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Enkelslaapbank
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Ontbyt en aandete.
Huisreëls
Gaste word versoek om hul voertuie by die Pelican Bay Hotel in Walvisbaai te parkeer, waar 'n gids hulle op 'n skilderagtige natuurrit na die lodge sal begelei.
Wasgoeddienste is teen 'n bykomende koste beskikbaar.
'n Driegang-middagete is op aanvraag beskikbaar.
'n Driegang-aandete word daagliks in die eetkamer of op die dek bedien, afhangende van die weer.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die gesinsuite is op die grondverdieping en bied direkte toegang tot die strand. Die suite het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n sitarea, 'n bio-eko-kaggel, 'n privaat kluis, 'n haardroër, pantoffels en 'n dek met 'n uitsig oor die strandmeer. Hierdie suite kan in 'n gesinsuite met slaapplek vir 4 gaste omskep word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Prys sluit in
Ontbyt en aandete.
Huisreëls
Gaste word versoek om hul voertuie by die Pelican Bay Hotel in Walvisbaai te parkeer, waar 'n gids hulle op 'n skilderagtige natuurrit na die lodge sal begelei.
Wasgoeddienste is teen 'n bykomende koste beskikbaar.
'n Driegang-middagete is op aanvraag beskikbaar.
'n Driegang-aandete word daagliks in die eetkamer of op die dek bedien, afhangende van die weer.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die voormalige hawebeheertoring is in die Penthouse-suite, ook bekend as Captain's Cove Suite, omskep. Dit is op die derde verdieping en bied privaatheid en 'n pragtige uitsig. Die suite het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n verhewe bad en 'n stort. Daar is ook 'n sitarea, 'n bio-eko-kaggel, 'n privaat kluis, 'n haardroër, pantoffels en 'n groot privaat dek met 'n uitsig oor die strandmeer. 'n Ekstra bed kan vir 'n derde gas voorsien word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Ontbyt en aandete.
Huisreëls
Gaste word versoek om hul voertuie by die Pelican Bay Hotel in Walvisbaai te parkeer, waar 'n gids hulle op 'n skilderagtige natuurrit na die lodge sal begelei.
Wasgoeddienste is teen 'n bykomende koste beskikbaar.
'n Driegang-middagete is op aanvraag beskikbaar.
'n Driegang-aandete word daagliks in die eetkamer of op die dek bedien, afhangende van die weer.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 29 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 08:00 - Adres: Pelican Point Peninsula, Walvis Bay, Erongo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang