Penbi Game Ranch
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm Mooihoek, Vryheid/Paul Pietersburg Road, Paul Pietersburg, 3180, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 900 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Penbi Game Ranch is geleë op die plaas Mooihoek in Paul Pietersburg. Ideaal as jy op soek is na gemak, luuksheid en styl en die buitelewe en rustigheid in die natuur wil ervaar, en dit sal 'n onvergeetlike ervaring verseker elke keer as jy besoek aflê.
Verblyf bestaan uit 6 eenhede, geskik vir tot 20 gaste in totaal. Alle chalets is volledig toegerus vir selfsorg en is toegerus met gemaklike beddens, en suite-badkamers, DStv en 'n houtdek met uitsig oor die plaas.
Die hooflodge het 'n volledig gelisensieerde kroeg, à la carte-restaurante, 'n grootskerm-TV, 'n vermaaklikheidsarea, braai-areas en 'n swembad. Die fasiliteite is ideaal vir klein konferensies, spanbou en privaat funksies.
Aktiwiteite op die perseel sluit in visvang - vang en vrylaat, geskeduleerde wildritte, staproetes, bergfietsry, wildkyk en 'n privaat slaghuis op die plaas vir vleisverwerking.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Sonet Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 19
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Farm Mooihoek, Vryheid/Paul Pietersburg Road, Paul Pietersburg, 3180, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Penbi Game Ranch het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm Mooihoek, Vryheid/Paul Pietersburg Road, Paul Pietersburg, 3180, KwaZulu-Natal
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang