Successfully reported
+30

Penelope's

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 21 Speciosa Street, Paradyskloof, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 050 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Penelope's is geleë in Paradyskloof, Stellenbosch. Dit is minder as 30 minute se ry vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe en die Kaapse kus. Die gastehuis het vier ruim en suite-slaapkamers, elk met 'n privaat balkon.

Al die suites beskik oor 'n koninggrootte-bed met kraakvars wit linne en 'n en suite-badkamer. Ander geriewe in die kamer sluit in lugversorging, Netflix, Nespresso-koffiemasjiene en gratis draadlose internettoegang.

Besoekers kan ontspan rondom die swembad of 'n glas plaaslike wyn op hul balkon geniet voordat hulle die Kaapse Wynlande en omgewing verken. Veilige parkering van die straat af is beskikbaar.

Penelope's is binne maklike bereik van twee restaurante, 'n 24-uur Woolworths-voedselwinkel, Stellenbosch MediClinic-hospitaal, Technopark en die Stellenbosch Gholfklub. Stap in die berge, bergfietsry of wynproe is van die vele aktiwiteite wat in die omgewing beskikbaar is.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Toeganklik vir kosaflewerings-apps

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Penelope Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • 21 Speciosa Street, Paradyskloof, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Penelope's het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 050
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 2 050
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 21 Speciosa Street, Paradyskloof, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA04f88eeb1935f8d8da7e9d2c30a1db4c3465895dc66c783579f660782ab644f3779fdb55dcc2fd1b6bdf81629329977da8a1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 050 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 21 Speciosa Street Paradyskloof 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.96381759164 18.853611946106

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang