Penguinden
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 57 Dorries Drive, Froggy Farm, Simon's Town, 7975, Wes-Kaap
- Vanaf R2 100 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Penguinden is in Simonstad geleë en bied gehalteverblyf aan sakereisigers, paartjies of gesinne.
Verblyf word in 2 woonstelle gebied. Elke woonstel het gemaklike beddens en badkamers met óf 'n stort óf 'n bad.
Elke woonstel het 'n kombuis met selfsorggeriewe, 'n sitarea en 'n privaat balkon met 'n asemrowende see-uitsig. Elke woonstel het sy eie privaat ingang en toegang tot 'n gemeenskaplike warmbad. WiFi is beskikbaar.
Die Simon's Town Waterfront-sentrum bied al die sofistikasie wat gaste kan begeer, terwyl die dorp se see-atmosfeer behoue bly. Die strande van Simonstad is 'n groot trekpleister en gaste kan die uitsigte vanaf die seerestaurante geniet. Ten spyte van die toegangsfooi is Boulders, die tuiste van 'n Afrika-pikkewynkolonie, 'n wonderlike swemstrand en baie gewild onder gesinne oor die naweek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Stefano Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 57 Dorries Drive, Froggy Farm, Simon's Town, 7975, Wes-Kaap
- Gaste dink Penguinden het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 57 Dorries Drive, Froggy Farm, Simon's Town, 7975, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang