Successfully reported
+26

Penlee Cottage

Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 22 Little Maritzburg Road, Salt Rock, 4420, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R4 950 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Penlee Cottage is 'n ruim selfsorghuis vir tot 10 mense in Salt Rock en is minder as 100 m van die strand af.

Die dubbelverdiepinghuis beskik oor 5 slaapkamers, 4 badkamers, 'n kombuis, 'n leefarea en 2 dekke met uitsigte oor die see. Een van die beddens is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. 'n Tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Drie van die kamers is ingerig met dubbelbeddens, en deel die gebruik van 2 badkamers met storte. Twee van die kamers is op die eerste verdieping geleë, en vir gerief word linne en badhanddoeke voorsien.

Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, asook 'n yskas, en etes kan by die etenstafel geniet word.

Gaste kan ontspan in die sitkamer wat 'n TV met DStv het, of op die eerste verdieping wat oopmaak op 'n balkon wat oor die see, swembad en tuin uitkyk.

'n Vuurput is beskikbaar vir gebruik onder die koraalboom, en parkeerplek is beskikbaar. Neem asseblief kennis dat die swembad nie 'n net het nie, en troeteldiere kan ongelukkig nie geakkommodeer word nie.

Kamer-opset

5 Slaapkamers 4 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
Mooi uitsig
TV
Kombuisie
DStv
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Leanne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 22 Little Maritzburg Road, Salt Rock, 4420, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Penlee Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 950
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 950
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R 4 950
per nag (plek vir 10)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 22 Little Maritzburg Road, Salt Rock, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA083ae7046b0b2124e63a35dc937be1a173d12c1f9d4df3c62d4683cc22d65a64ed07e66dcea36ec585e430c08257ee82cdfb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 950 per nag (plek vir 10) 4 5 1 5 22 Little Maritzburg Road Salt Rock 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.5090199 31.2334305

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang