Successfully reported
+37

Pepper Tree

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 20 Van der Stel Street, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9313, Vrystaat
  • Vanaf R650 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Pepper Tree is in die rustige woonbuurt Dan Pienaar in Bloemfontein geleë naby alle groot skole, hospitale, winkelsentrums en sportstadions.

Pepper Tree bied 2 bekoorlike Franse stylvolle volledig gemeubileerde eenhede.

Die Pepper Tree Cottage beskik oor 1 slaapkamer wat ingerig is met 'n dubbelbed, 2 enkelbeddens in die sitkamer en 'n privaat badkamer met 'n bad en stort. Lugversorging is beskikbaar vir gaste se gebruik.

Die Pepper Tree Room is stylvol versier met beton, kristalle en sinkplaatafwerking. Die kamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Elke eenheid is ruim en volledig toegerus met 'n mikrogolf, yskas, TV met DStv en 'n privaat tuin met braaigeriewe. Die eiendom is beveilig met elektriese heining en bied veilige onderdakparkeerplek.

Bloemfontein, wat fontein van blomme in Nederlands beteken, is die kommersiële hoofstad van die Vrystaat, en een van die 3 nasionale hoofstede van Suid-Afrika. Dit staan bekend as die stad van rose weens die oorvloed pragtige blomme, en die jaarlikse roosfees wat hier gehou word.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 121 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Ntozakhe Simon C
5.0
My stay was excellent! I enjoyed every minute of my stay. As an academic, I need a quiet space and I found it at 20 van der Stel Street...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Jacobus S
Besigheidsreis
5.0
So volmaak vir die prys as wat 'n mens kan kry. Pragtige plek in 'n pragtige deel van 'n pragtige stad.
Jun 2025
Sylvia T
Saam met lewensmaat
5.0
Oulike woonstel! Dit is 'n baie oulike woonstel! Waarde vir geld. Veilige erf en area.
Apr 2025
Elmien T
Gesin met klein kinders
5.0
Baie gerieflike huisie, perfek vir oorbly met als wat jy nodig het. Baie lekker gebly! Gerieflik met als wat jy nodig het. Heerlike kombuisie, elke da...
Sien meer
Mrt 2025
Russell D
Besigheidsreis
5.0
Very comfortable and private. I stayed 11 nights and had no complaints.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Maudene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 121

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 20 Van der Stel Street, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9313, Vrystaat
  • Gaste dink Pepper Tree het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 20 Van der Stel Street, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9313, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAea1545f960db6464a4e736ac826e187387dd03521e95980750a86c571af0a04546f8711147bfafa0de824be02579865924bb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 121 5 1 5 20 Van der Stel Street Dan Pienaar 9313 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.09489 26.2050899

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang