Successfully reported

Pepper Tree

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 121 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Ntozakhe Simon C
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

My stay was excellent! I enjoyed every minute of my stay. As an academic, I need a quiet space and I found it at 20 van der Stel Street, Bloemfontein. It's very safe. There is no interference.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maudene
Pepper Tree
Thank you Simon for being such a lovely guest. Hope to accommodate you again soon. Regards, Maudene

Jacobus S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2025

So volmaak vir die prys as wat 'n mens kan kry. Pragtige plek in 'n pragtige deel van 'n pragtige stad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sylvia T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Oulike woonstel! Dit is 'n baie oulike woonstel! Waarde vir geld. Veilige erf en area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmien T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Baie gerieflike huisie, perfek vir oorbly met als wat jy nodig het. Baie lekker gebly! Gerieflik met als wat jy nodig het. Heerlike kombuisie, elke dag skoonmaakdiens is 'n groot bonus! Sal vir seker enigiemand aanbeveel om hier te kom bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mari P
Kort verblyf
4.8
Sep 2025

Al die geriewe wat nodig is vir 'n naweek se verblyf. Voorstelle: gebottelde water (water vanuit die ketel het nie lekker geproe nie), 'n spieël heelwat nader aan 'n kragprop, 'n blikkie insekdoder. Oor die algemeen het ek regtig lekker gebly. Die privaatheid was vir my 'n pluspunt. Ek het ook die blaas-heatertjie waardeer.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annuska V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Aug 2025

Baie aangenaam. Lekker gebly, dankie. Ons het egter een oggend koue water gehad om te stort. Die res van die tyd was daar geen probleem nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Maudene
Pepper Tree
Hi Annuska, dankie vir die mooi resensie. Jammer om te hoor van die water. Ek sal daarna kyk. Groete, Maudene

Beatrix S
Kort verblyf
3.8
Mrt 2025

Gemaklik, veilig, goed geleë. Pepoertree is uitstekend geleë naby Preller Walk Shopping Centre en Hoërskool Sentraal, waar ons 'n toernooi bygewoon het. Wooneenheid was keurig gemeubileer, gemaklik en veilig.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
4.0

Russell D
Lang verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2024

Very comfortable and private. I stayed 11 nights and had no complaints.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Illse P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Heerlik en gasvry. Wonderlike akkommodasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlotte F
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Absolutely wonderful. Very nice and quiet. The host is lovely and very accommodating. The rooms are beautiful and had a well-equipped kitchen. Perfect location, close to the Preller and 2 malls.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maudene
Pepper Tree
Thank you for hosting a wonderful guest!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Maudene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 121

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 20 Van der Stel Street, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9313, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAea1545f960db6464a4e736ac826e187387dd03521e95980750a86c571af0a04546f8711147bfafa0de824be02579865924bb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 121 5 1 5 20 Van der Stel Street Dan Pienaar 9313 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.09489 26.2050899

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang