Successfully reported

Perdehoek Sleepover

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Lapa Unit 2
Slegs verblyf.
Lapa Unit 3: Bride's Room
Slegs verblyf.
Lapa Unit 4
Slegs verblyf.
Room 5: Bridegroom's Chamber
Rates displayed are on a room only basis.
Stables Unit 6: Family unit
Slegs verblyf.
Stables Unit 7
Slegs verblyf.
Stables Unit 8
Slegs verblyf.
Gastekamer 14
Slegs verblyf.
Gastekamer 15
Slegs verblyf.
Gastekamer 17
Slegs verblyf.
Slaapsaal
Slegs verblyf.
Luukse Suite 10
Rates displayed are on a room only basis.
Luukse Suite 11
Rates displayed are on a room only basis.
Luukse Suite 12
Rates displayed are on a room only basis.
Luukse Suite 13
Rates displayed are on a room only basis.
Huisreëls

Gaste word aangeraai om hul eie muskietafweermiddel saam te bring. Perdry word aangebied vanaf R200 per persoon per halfuur. Perdrylesse is beskikbaar teen R250 per halfuur. Voel vry om 'n kort besoek aan die perde in die veld te gaan. Bestel 'n plaasontbyt teen R100 per persoon, wat by die eienaar se woning bedien sal word. Vir groter groepe kan ontbyt in die funksielokaal bedien word. Inwoners kan die klein plonspoel in die hooftuin gebruik. Doen asseblief navraag oor die huur van die troulokaal en lokaal. Spesiale tariewe vir langtermyn-inwoners beskikbaar indien betaal en langer as 3 weke bly, Maandag tot Vrydag.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 450
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 450
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 450
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 61 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Doornhoek, Lichtenburg, 2740, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA198ef75787fca8ac83ed8f14ba1e15bb7af2a592b930446d4c8baa97da27eb066b7108daed598a627cbde5c9e0343270d205?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R450 per nag, vir 2 mense 40 5 1 5 Farm Doornhoek Lichtenburg 2740 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.159588519329 26.308744847774
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang