Perhentian
-
Kapasiteit: 5 persone
4 volwassenes, 1 baba - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 31 Suikerbossie Drive, Gordons Bay, Cape Town, 7410, Wes-Kaap
- Vanaf R3 000 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Perhentian is 'n selfsorg-eenheid wat grens aan die eienaar se huis, maar tog 'n privaat ingang het. Dit is in die hang van die berg in Gordonsbaai.
Perhentian is geskik vir 5 gaste en het 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n gastetoilet en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, ketel en broodrooster toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel vir 6 en die sitarea het gemaklike sitplek. WiFi en 'n TV met sekere DStv-kanale is beskikbaar. 'n Ekstra gas kan op die slaapbank in die leefarea slaap. Skuifdeure lei na 'n privaat stoep met 'n ingeboude braai.
Daar is veilige parkeerplek agter geslote hekke. Die perseel het geslotekringtelevisie-kameras wat aan gewapende reaksie verbind is.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderbedjie
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet met bidet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Tilla Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 31 Suikerbossie Drive, Gordons Bay, Cape Town, 7410, Wes-Kaap
- Gaste dink Perhentian het ’n baie goeie ligging
-
Kapasiteit: 5 persone
4 volwassenes, 1 baba - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 31 Suikerbossie Drive, Gordons Bay, Cape Town, 7410, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang