Successfully reported
+40

Perhentian

  • Kapasiteit: 5 persone
    4 volwassenes, 1 baba
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 31 Suikerbossie Drive, Gordons Bay, Cape Town, 7410, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Perhentian is 'n selfsorg-eenheid wat aan die eienaar se woning gekoppel is, maar met sy eie privaat ingang teen die berg in die bekoorlike vakansiedorpie Gordonsbaai geleë.

Perhentian kan tot 5 gaste akkommodeer en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n gastetoilet, en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-stort met 'n toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-stort met 'n toilet en wasbak.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n yskas-vrieskas, stoof en oond, mikrogolfoond, ketel en broodrooster. Die eetarea het 'n etenstafel en stoele met sitplek vir 6. Die sitkamer het gemaklike sitplek. WiFi en 'n TV met 'n verskeidenheid DStv-kanale is beskikbaar. 'n Bykomende gas kan op 'n slaapbank in die leefarea geakkommodeer word. Skuifdeure maak oop na 'n privaat patio-area met 'n ingeboude braai.

Veilige parkeerplek word agter geslote hekke voorsien. Die eiendom word beskerm deur kringtelevisiekameras wat aan gewapende reaksie-sekuriteit gekoppel is.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

3

1 x Koningingrootte-bed

1 x Kinderbedjie

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet met bidet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Tilla Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 31 Suikerbossie Drive, Gordons Bay, Cape Town, 7410, Wes-Kaap
  • Gaste dink Perhentian het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
    4 volwassenes, 1 baba
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 31 Suikerbossie Drive, Gordons Bay, Cape Town, 7410, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3ca3f861ac90098091e3ca0361a6f123b7985b31f280eeca0e1a349278d8357092fd9e27469e67599d362d61d381642ff590?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 5) 10 5 1 5 31 Suikerbossie Drive Gordons Bay 7410 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.167428636099 18.859448432922

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang