Successfully reported
+18

Perle Du Cap Guesthouse

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 10 Tarryn Avenue, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 850 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Perle Du Cap Guesthouse is 'n lieflike gastehuis in die Paarl, met pragtige uitsigte oor die manjifieke Drakensteinberge. Dié smaakvol gemeubileerde gastehuis bied 'n swembad met pragtige uitsigte.

Gerieflike verblyf word in 5 individueel versierde suites gebied. Elke suite beskik oor 'n terras met pragtige uitsigte en is toegerus met lugversorging, 'n yskassie, 'n TV, 'n mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Elke suite het 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Gaste het toegang tot gratis WiFi en veilige parkeerplek op die perseel.

Die omgewing van Perle Du Cap bied baie geleenthede vir buitemuurse doendinge soos bergfietsry, voetslaan en voëlkyk. Gaste kan ook wynlandgoedere in die omliggende area besoek. Perle Du Cap is 'n privaat villa en kan óf as individuele suites óf as 'n geheel gehuur word.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Kristien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 10 Tarryn Avenue, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Gaste dink Perle Du Cap Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 10 Tarryn Avenue, Paarl, 7646, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAca3609cbe41afe19602faeb034f22469ff15c169fccfce2ea9509895e0cc846c4c7d385f3c0e91d9f63570aa444d5d2731f2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 850 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 10 Tarryn Avenue Paarl 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-18:00 11:00 -33.729131 18.953973
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang