Perle Du Cap Guesthouse
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 10 Tarryn Avenue, Paarl, 7646, Wes-Kaap
- Vanaf R2 850 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Perle Du Cap Guesthouse is 'n lieflike gastehuis in die Paarl met 'n pragtige uitsig op die Drakensteinberge. Dié gastehuis bied 'n swembad en 'n pragtige uitsig.
Verblyf is beskikbaar in 5 suites wat individueel versier is. Elke suite het 'n stoep met 'n pragtige uitsig, lugversorging, yskassie, TV, mikrogolf en koffie- en teemaakgeriewe. Elke suite het 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Gaste het toegang tot gratis WiFi en veilige parkeerplek op die perseel.
Die omgewing bied baie geleenthede vir buitelugaktiwiteite, soos bergfietsry, voetslaan en voëlkyk. Gaste kan ook wynlandgoedere in die omgewing besoek. Perle Du Cap is 'n privaat villa en kan as individuele suites of as 'n geheel bespreek word.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Kristien Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 19
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 10 Tarryn Avenue, Paarl, 7646, Wes-Kaap
- Gaste dink Perle Du Cap Guesthouse het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 10 Tarryn Avenue, Paarl, 7646, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang