Successfully reported

Perlemoentjie

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R550.00 per bespreking
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Pensioenaris-aanbod

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.

Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls


Die breekskadedeposito moet binne 2 weke na vertrek terugbetaal word indien alles in orde is.
Neem asseblief kennis dat hierdie eiendom nie geskik is vir partytjies nie en nie as 'n venue vir funksies gebruik kan word nie.
Gaste moet asseblief bedag wees op hul omgewing en hulle daarvan weerhou om na 22:00 geraas te maak.
Geen bykomende gaste sal op die perseel toegelaat word behalwe die aantal gaste wat in die oorspronklike bespreking genoem is nie. Geen dagbesoekers word toegelaat nie.
Indien gaste op so 'n wyse optree wat nie volgens beskaafde standaarde aanvaarbaar is nie of die eiendom vir enige ander doel gebruik word as wat oorspronklik aangedui is, kan die kliënt en sy gaste gevra word om die perseel te ontruim.
Indien enige van die reëls nie nagekom word nie, kan 'n boete gegee word en van die breekskadedeposito afgetrek word.
Skoonmaakdienste kan teen 'n ekstra koste verskaf word terwyl gaste in die huis is. Kwotasies vir skoonmaakdienste tydens verblyf op versoek.
Hou die huis in dieselfde toestand as wat dit ontvang is. Indien die huis in 'n toestand gelaat word waar spesiale skoonmaak vereis word, sal sulke heffings van die breekskadedeposito afgetrek word.
Bring asseblief jou eie swem- en strandhanddoeke.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Perlemoen Crescent, Britannia Reef, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb34334b54e13fc6a1d273c2075412c865d7701da7ff84789d0686f139c545606c28cd863d657ea51e00ae07c9a5a835ec2ac?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 8) 8 5 1 5 1 Perlemoen Crescent Britannia Reef 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.7240712 17.945078
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang