Successfully reported
+21

Perriwinkle Seafront Self-catering Accommodation

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 61 Seaview Drive, Franskraal, 7220, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Perriwinkle Seafront Self-catering Accommodation het 2 woonstelle in Franskraal. Die verblyf is ideaal vir ’n paartjie, klein gesin of groter groepe in die nuwe woonstel op die boonste verdieping wat op soek is na gerieflike blyplek en lieflike see-uitsigte.

Die onderste woonstel het 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het ’n dubbelbed en die badkamer het ’n stort, wasbak en toilet. Die leefarea is oopplan en het ’n dubbelslaapbank in die sitkamer ideaal vir 2 kinders om op te slaap. In die woonstel is daar ’n kombuis wat goed toegerus is om etes voor te berei. Daar is ’n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, gasstoof en oond asook ingeboude kaste en ander toerusting. Daar is ook ’n TV in die sitkamer en die sitkamer lei na ’n balkon met draagbare braaigeriewe en onbelemmerde see-uitsigte.

Die woonstel op die boonste verdieping bied slaapplek aan 8 gaste. Daar is 4 slaapkamers en 2 badkamer met storte. Die gesinskamer het ’n TV aan die een kant en ’n groot kombuis met ’n skottelgoedwasser aan die ander kant. Draagbare braaigeriewe is beskikbaar op die stoep op die eerste verdieping se stoepe vir almal om te gebruik.

Parkeerplek op de perseel is beskikbaar en Perriwinkle Self-catering Accommodation is binne ry-afstand na die strand, winkels, restaurante en ander geriewe. Let asb. dat gaste beurtkrag in ag moet neem by hierdie verblyf omdat dit nie met enige rugsteunstelsels ingerig is nie. Gaste moet asb. hul eie ekstra ligte saambring.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Wassery naby
Mooi uitsig

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 120 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.3
Gaste se hoogtepunte
Esbe M
Saam met lewensmaat
5.0
Lieflike dorpie met pragtige uitsig. Woonstel was van die beste. Ons was aangenaam verras met die mooiste uitsig. Pragtige plekkie met alles baie geri...
Sien meer
Sep 2025
Monique S
Saam met lewensmaat
5.0
Beautiful, spacious accommodation with amazing views at an affordable price. I was pleasantly surprised by the size of the unit. We lov...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Shamilla M
Gesin met tieners
5.0
Relaxing. The weekend was relaxing and peaceful, just what we needed.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Nicolina B
Gesin met tieners
5.0
Ocean view, cozy stay, perfect. This was one of the most beautiful stays we have had, clean and cozy. The view from the living room is ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
Douw V
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige see-uitsig en baie stil en rustig. Periwinkle het 'n prentjiemooi en onbelemmerde uitsig oor die see. Dit is nabygeleë aan winkels en 50 m va...
Sien meer
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Owen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 120

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 61 Seaview Drive, Franskraal, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink Perriwinkle Seafront Self-catering Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 61 Seaview Drive, Franskraal, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhhYjY0Y2I2LTRiMDEtNDFmZS1iZDJjLTc5ZThmZWFmMTg2NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 4) 120 5 1 5 61 Seaview Drive Franskraal 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.612985 19.383442

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang