Petra
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2613 Clarence Drive, Betty's Bay, 7141, Wes-Kaap
- Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Teen die Kogelberg in Bettysbaai met asemrowende see- en berguitsigte, bied hierdie kalm en stylvolle ruimte die perfekte toevlugsoord.
Petra bied 2 eenhede op die eienaar se eiendom.
Petra 1 beset die onderste vlak van die eienaar se woning. Hierdie smaakvol gemeubileerde eenheid bied slaapplek vir 3 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer, sitarea, 1 badkamer en 'n kombuisie. Die slaapkamer is gemeubileer met 1 dubbelbed en 1 enkelbed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.
Die oopplan-kombuisie is toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond, tweeplaatgasstoof, eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenheid het 'n sitarea en 'n eetkamertafel met stoele, en gratis WiFi is ook beskikbaar. Die glasdeure maak oop na die houtdek met ongelooflike see-uitsigte. Daar is buitemeubels, sonstoele en draagbare braaigeriewe beskikbaar vir gaste se genot. Gaste het ook toegang tot veilige parkering op die perseel.
Petra 2 is langs die eienaar se huis. Hierdie eenheid bied 2 slaapkamers, beide met en suite-badkamers, 'n oopplan-leefarea en 'n kombuis. Die leefarea het 'n kaggel en lei na 'n patio met pragtige see-uitsigte. Die kombuis is toegerus met 'n yskas en vrieskas, tweeplaat-gasstoof, lugbraaier, eetgerei, breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. WiFi en TV met DSTV is in hierdie eenheid beskikbaar. Veilige buiteparkeerplek is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Elsa Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 135
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 2613 Clarence Drive, Betty's Bay, 7141, Wes-Kaap
- Gaste dink Petra het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2613 Clarence Drive, Betty's Bay, 7141, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang