Petra
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Gesin & troeteldiere
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
Geen harde musiek, geraas of partytjies word toegelaat nie.
Dagbesoekers word nie toegelaat nie.
Geen vure, insluitend braaivleisvure, word buite toegelaat as die wind waai nie.
Geen vuurwerke, fakkels of Chinese lampe word toegelaat nie.
Die maksimum aantal mense mag nie oorskry word nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Petra 2 is langs die eienaar se huis geleë. Petra 2 bied 'n rustige en gemaklike verblyf met sy 2 goed toegeruste slaapkamers. Elke slaapkamer spog met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die knus sitkamer het 'n tweesitplekbank, 2 leunstoele, 'n kaggel en 'n TV met volledige DStv vir jou vermaakbehoeftes. Die volledig toegeruste kombuis sluit 'n tweeplaatgasstoof, lugbraaier, yskas, vrieskas en al die nodige eetgerei en breekware in. 'n Eetkamertafel is ook beskikbaar vir maaltye. Die leefarea maak oop na 'n patio waar gaste pragtige see-uitsigte kan geniet. Gratis WiFi. Parkering word gedeel met die eienaar en ander gaste wat by Petra 1 bly.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Gesin & troeteldiere
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
Geen harde musiek, geraas of partytjies word toegelaat nie.
Dagbesoekers word nie toegelaat nie.
Geen vure, insluitend braaivleisvure, word buite toegelaat as die wind waai nie.
Geen vuurwerke, fakkels of Chinese lampe word toegelaat nie.
Die maksimum aantal mense mag nie oorskry word nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2613 Clarence Drive, Betty's Bay, 7141, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang