Successfully reported
+26

Pezula Ocean Splendor

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 40 Martingale Road, Pezula Golf Estate, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Vanaf R12 500 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Geleë bo die see in die gesogte private Pezula Gholflandgoed, sal jy 'n oase met die naam Pezula Ocean Splendor vind wat gaste 'n onvergeetlike vakansie-ervaring bied met panoramiese uitsigte oor die Indiese Oseaan en omliggende gholfbaan.

Dié dubbelverdieping-eiendom kan altesaam 10 gaste op 'n slag akkommodeer en beskik oor 4 slaapkamers wat na die see front, asook 'n aparte woonstel wat saam met die hoofhuis bespreek word. Die ruim hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die oorblywende 2 slaapkamers in die huis sowel as die aparte woonstel het elk 'n koninggrootte-bed. Al 4 slaapkamers in die huis het lugversorging en maak oop op die voorstoep. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad of 'n stort of albei. Alle linne, badhanddoeke en seep word voorsien; gaste moet egter hul eie swemhanddoeke saambring.

Die leefarea beskik oor 'n kombuis met 'n see-uitsig wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, koffiemasjien, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware asook 'n sentrale ontbyt-eiland met stoele. Van die kombuis af lei 'n etenstafel met sitplek vir 10 en 'n knus sitplek met 'n kaggel. Boonop is daar 'n ruim TV-kamer met 'n gemaklike L-vormige rusbank. Vir diegene wat werk wil doen, is 'n werkspasie en gratis WiFi beskikbaar.

Deur die skuifdeure van die eetarea is daar die voorstoep met 'n buite-eettafel asook 'n ingeboude braai aan die een kant en 'n privaat omheinde binnehof aan die ander kant. Dié binnehof beskik oor 'n onderdakstoep met buitemeubels en braaigeriewe, asook sonstoele langs die swembad wat 'n ideale plek is vir gaste om in die son te geniet.

Dié villa kyk uit oor die 14de, 15de en 16de putjies van die gholfbaan met die Indiese oseaan in die agtergrond. Alle gaste het toegang tot die landgoed se spa, restaurante, swembad, gimnasium en tennisbaangeriewe wat alles 'n entjie se stap van die eiendom af is.

Kamer-opset

5 Slaapkamers 5 Badkamers, 5 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Sarel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 40 Martingale Road, Pezula Golf Estate, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Gaste dink Pezula Ocean Splendor het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 12 500
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 12 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R 12 500
per nag (plek vir 10)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 40 Martingale Road, Pezula Golf Estate, Knysna, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3aa325beae415c14a59f2abb81425a078c2f5f891b01db5ce8f82dba7566de85d29b7bed9c051a72a62f28ee98855513183a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R12 500 per nag (plek vir 10) 2 5 1 5 40 Martingale Road Pezula Golf Estate 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.074787354251 23.095617287112
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang