Successfully reported
+25

Pezula Tulani - A Place of Peace CM8

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Commodore Close, Pezula Golf Estate, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 725 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Pezula Tulani – A Place of Peace CM8 is 'n vakansiehuis geleë op die gesogte Pezula Gholflandgoed in Knysna, 'n kusdorp langs die bekende Tuinroete in die Wes-Kaap.

Die huis bestaan uit 4 slaapkamers en 2 badkamers, wat slaapplek bied vir tot 8 gaste. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met beide 'n bad en 'n stort. Die oorblywende 3 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens wat teen mekaar geskuif kan word om 'n koninggrootte-bed te vorm, en hulle deel 'n badkamer met 'n bad en stort.

Die oopplan-leefarea sluit 'n eetkamer en 'n sitkamer met 'n kaggel, 'n TV en gemaklike rusbanke in. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolfoond.

Gaste kan ontspan op die oordekte patio met buitesitplek en pragtige uitsigte, al fresco-etes geniet, 'n verfrissende swem in die swembad neem, of gebruik maak van die braaigeriewe wat beskikbaar is. Hierdie eksklusiewe vakansiehuis is die ideale basis vanwaar hierdie skilderagtige deel van die Tuinroete verken kan word.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Kaggel
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Crystal Geverifieer

Eiendomme 17

Resensies 20

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 8 Commodore Close, Pezula Golf Estate, Knysna, 6571, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 725
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 725
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 4 725
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Commodore Close, Pezula Golf Estate, Knysna, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7625a5a7efd604b7542a2c571292283dec17dbbd8590b03fe4466d5a40e9481d46785a0c52d5fd74f182d8cf86f8eed4adea?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 725 per nag (plek vir 8) 8 Commodore Close Pezula Golf Estate 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.06694928561 23.101866741923
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang