Phezulu Lodge
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Die gas se naam moet ooreenstem met die naam op die kredietkaart of bankrekening.
Geen musiek word toegelaat nie. Stilte ure is tussen 21h00 en 08h00.
Besoekers word nie toegelaat nie en partytjies sal nie geduld word nie.
Vure word nie op hierdie eiendom toegelaat nie aangesien dit 'n natuurlike area met fynbos- en dennebome is.
Rook binnenshuis is streng verbode.
Daar is 'n batteryrugsteun in geval van kragonderbrekings. Slegs die ligte en die internet sal gedurende hierdie tyd werk.
Daaglikse skoonmaakdienste is beskikbaar, maar nie op Sondae of openbare vakansiedae nie. Indien gaste addisionele skoonmaak benodig, reël dit asseblief voor aankoms.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm 3, Wedderwill Estate, Sir Lowry's Pass, 7130, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang