Phillipskop Mountain Reserve
Beskrywing
Die kothuise is baie ruim. Elke kothuis het 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n ruim oopplan-leefarea. Die kothuis het slaapplek vir 7 mense. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met stort, die ander twee kamers het elkeen enkelbeddens (2 in een kamer en 3 in die ander kamer) en deel 'n badkamer met 'n stort en bad. Daar is rusbanke en 'n groot eetkamertafel met 6 stoele in die leefarea. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, kookgerei, mikrogolfoond, gasstoof en -oond, en 'n broodrooster. Die braai-area lei direk na die berg. Die voorste dek het 'n piekniektafel met wonderlike uitsigte op die Overberg.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Gesin & troeteldiere
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
'n Deposito van 50% word gehef. Die res van die balans is 1 week voor die inklokdatum betaalbaar, of in kontant betaalbaar met aankoms.
Gaste word nie toegelaat om op Sondae in te klok nie.
’n Minimum van 2 aande moet bespreek word oor die naweek.
Daar is 'n 4 km-lange munisipale grondpad wat na die instansie lei van die R326 af. Dit is geskik vir alle voertuie, maar kleiner voertuie moet stadig ry. Lae sportmotors mag dalk sukkel.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kothuise is baie ruim. Elke kothuis het 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n ruim oopplan-leefarea. Die kothuis het slaapplek vir 7 mense. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met stort, die ander twee kamers het elkeen enkelbeddens (2 in een kamer en 3 in die ander kamer) en deel 'n badkamer met 'n stort en bad. Daar is rusbanke en 'n groot eetkamertafel met 6 stoele in die leefarea. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, kookgerei, mikrogolfoond, gasstoof en -oond, en 'n broodrooster. Die agtertuintjie lei direk na die berg en daar is 'n braai-area. Die voorste dek het 'n piekniektafel met wonderlike uitsigte op die Overberg.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Gesin & troeteldiere
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
'n Deposito van 50% word gehef. Die res van die balans is 1 week voor die inklokdatum betaalbaar, of in kontant betaalbaar met aankoms.
Gaste word nie toegelaat om op Sondae in te klok nie.
’n Minimum van 2 aande moet bespreek word oor die naweek.
Daar is 'n 4 km-lange munisipale grondpad wat na die instansie lei van die R326 af. Dit is geskik vir alle voertuie, maar kleiner voertuie moet stadig ry. Lae sportmotors mag dalk sukkel.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie selfsorgkothuis is baie ruim en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamer en 'n ruim oopplan-leefarea. Daar is plek vir 7 gaste in die kothuis. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die ander 2 slaapkamers het elk enkelbeddens (2 in een kamer en 3 in die ander kamer) en deel die badkamer wat 'n bad en 'n stort het. Die leefarea het rusbanke en 'n groot etenstafel met sitplek vir almal. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, kookgerei, 'n mikrogolf, broodrooster en 'n gasstoof en oond. Die braai-area aan die agterkant van die kothuis lei direk na die berge. Die voorkant het weer 'n dek met 'n piekniekbankie en 'n mooi uitsig op die Overberg.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Gesin & troeteldiere
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
'n Deposito van 50% word gehef. Die res van die balans is 1 week voor die inklokdatum betaalbaar, of in kontant betaalbaar met aankoms.
Gaste word nie toegelaat om op Sondae in te klok nie.
’n Minimum van 2 aande moet bespreek word oor die naweek.
Daar is 'n 4 km-lange munisipale grondpad wat na die instansie lei van die R326 af. Dit is geskik vir alle voertuie, maar kleiner voertuie moet stadig ry. Lae sportmotors mag dalk sukkel.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kothuise is baie ruim. Elke kothuis het 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n ruim oopplan-leefarea. Die kothuis het slaapplek vir 7 mense. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met stort, die ander twee kamers het elkeen enkelbeddens (2 in een kamer en 3 in die ander kamer) en deel 'n badkamer met 'n stort en bad. Daar is rusbanke en 'n groot eetkamertafel met 6 stoele in die leefarea. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, kookgerei, mikrogolfoond, 'n gasstoof- en oond, en 'n broodrooster. Die braai-area agter lei direk na die berg. Die voorste dek het 'n piekniektafel met wonderlike uitsigte op die Overberg.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Gesin & troeteldiere
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
'n Deposito van 50% word gehef. Die res van die balans is 1 week voor die inklokdatum betaalbaar, of in kontant betaalbaar met aankoms.
Gaste word nie toegelaat om op Sondae in te klok nie.
’n Minimum van 2 aande moet bespreek word oor die naweek.
Daar is 'n 4 km-lange munisipale grondpad wat na die instansie lei van die R326 af. Dit is geskik vir alle voertuie, maar kleiner voertuie moet stadig ry. Lae sportmotors mag dalk sukkel.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die ruim selfsorgkothuis bestaan uit 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n groot oopplan-leefarea, en bied slaapplek vir tot 7 gaste. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, terwyl die derde slaapkamer 3 enkelbeddens het, en hierdie kamers deel 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Die leefarea bied gemaklike rusbanke en 'n groot eetkamertafel waar alle gaste gemaklik kan sit. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof en oond, mikrogolfoond, broodrooster en kookgerei. Aan die agterkant van die kothuis maak die braai-area direk oop na die berghelling, terwyl die voordek 'n piekniektafel en pragtige uitsigte oor die Overberg het.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Gesin & troeteldiere
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
'n Deposito van 50% word gehef. Die res van die balans is 1 week voor die inklokdatum betaalbaar, of in kontant betaalbaar met aankoms.
Gaste word nie toegelaat om op Sondae in te klok nie.
’n Minimum van 2 aande moet bespreek word oor die naweek.
Daar is 'n 4 km-lange munisipale grondpad wat na die instansie lei van die R326 af. Dit is geskik vir alle voertuie, maar kleiner voertuie moet stadig ry. Lae sportmotors mag dalk sukkel.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 35 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Phillipskop Mountain Reserve, Off R326, Stanford, 7210, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang