Phillipskop Mountain Reserve
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 25% af. Geldig vir verblyf vanaf 31 Okt 2025 tot 16 Nov 2025.
Prys sluit in
- Erica Chalet
- Selfsorg.
- Restio Chalet
- Selfsorg.
- Protea Chalet
- Selfsorg.
- Lobelia Chalet
- Selfsorg.
- Oxalis Chalet
- Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
'n Deposito van 50% word gehef. Die res van die balans is 1 week voor die inklokdatum betaalbaar, of in kontant betaalbaar met aankoms.
Gaste word nie toegelaat om op Sondae in te klok nie.
’n Minimum van 2 aande moet bespreek word oor die naweek.
Daar is 'n 4 km-lange munisipale grondpad wat na die instansie lei van die R326 af. Dit is geskik vir alle voertuie, maar kleiner voertuie moet stadig ry. Lae sportmotors mag dalk sukkel.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 35 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Phillipskop Mountain Reserve, Off R326, Stanford, 7210, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang