Successfully reported

PhysEQFiT Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Nadine K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Vreeslik baie lekker. Ons is vriendelik ontvang met aankoms. Met bespreking het ek gevra vir ontbyt, maar ons het besef dat ons dit nie sal maak in tyd vir ons afspraak as ons eers ontbyt eet nie. Ek het dit aan Ronel genoem en sy het gesorg vir 'n wegneemontbyt wat na ons toe gebring was. In die wooneenheid is alles wat 'n mens nodig het en dit is skoon en netjies. Ek sal dit regtig vir enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annali D
1 nag
5.0
Mrt 2024

Oornag verblyf was ongetwyfeld die moeite werd. Verblyf was absoluut heerlik. Stil en veilige buurt. Alles wat nodig is, was daar. Eetgerei, koppies, papbakke, borde. Linne was skoon en baie netjies. Sal die plekkie beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cornelius P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Vriendelike diens, goeie privaatheid en baie mooi skoon fasiliteite. Dit was 'n heerlike veilige oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ronel
PhysEQFiT Guesthouse
Dankie vir julle kuier en terugvoer. Hoop ons sien julle gou weer.

Willie H
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2023

Netjies en skoon kamer met vriendelike personeel. Netjies en skoon akkommodasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan H
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2023

Amazing plekkie. Hulle koffiestasie in die kamer is amazing. Hulle gee vars melk en gebottelde water. Hulle het regtig above and beyond gegaan om ons te akkommodeer op al ons versoekke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ronel
PhysEQFiT Guesthouse
Bly julle het die koffie geniet. Dankie vir die kuier. Sien julle volgende keer weer.

Arion K
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Okt 2022

Value for money, clean and tidy. Friendly staff. For overnight stays and business trips this location is perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacorien N
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Aug 2022

Voldoende. Voldoende vir 'n nag se verblyf.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Carin M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2021

Ronél is 'n fantastiese gasvrou! Van meet af was sy vriendelik en tegemoetkomend wat ons versoeke betref. Die kamer was netjies en skoon met alles wat 'n mens kon nodig hê. Ontbyt was uit die boonste rakke (dankie, Evah!). Ons sal enige tyd weer daar tuisgaan. Nogmaals dankie, Ronél en span!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renier V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2021

Netjies, privaat en veilig. Die gastehuis is geleë in 'n sekuriteitsbuurt en is gevolglik baie veilig. Area is stil en woonstelle baie netjies. Personeel is vriendelik en stel belang in wat mens te sê het. Verskeie opsies vir ontbyt maak dit nog meer moeite werd om daar te vertoef.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ronel
PhysEQFiT Guesthouse
Dankie vir julle terugvoer. Was lekker om julle te huisves. Sien julle weer op julle volgende inkopietog.

Corrie D
1 nag Gesin met tieners
4.8
Okt 2021

Eienaar was vriendelik en behulpsaam. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Ronel
PhysEQFiT Guesthouse
Was lekker om julle hier te he. Hoop ons sien julle gou weer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ronel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Amandelboom Street, Zwartkop Ext 4, Centurion, 0157, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDEzNTdiNTcxLWM4Y2UtNGMwMC1iZTUwLTFlMDkwNWI1MjI3OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 11 Amandelboom Street Zwartkop Ext 4 0157 Gauteng 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -25.865537 28.18693

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang