Piazza on Church 906
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Parliament Street, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
- Vanaf R1 517 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Piazza on Church 906 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in die middel van Kaapstad. Die gebou is ideaal geleë naby die parlementsgebou en ander ontspannings- en sakegeriewe.
Dié woonstel op die negende verdieping bestaan uit 1 slaapkamer wat met 'n koninggrootte-bed ingerig is; wat in 2 enkelbeddens omskep kan word, en 1 badkamer met 'n stort. Die oopplan-kombuis het 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n oond met 'n stoof en 'n skottelgoedwasser. Die aangrensende sitkamer het 'n TV met slim-TV-vermoëns (eie Netflix/DStv Nou-aanmeldbesonderhede word vereis), en bied 180 grade-uitsigte oor die middestad en Tafelberg vanaf die venster.
WiFi kan teen 'n ekstra koste gereël word. Die gebou beskik oor 'n hysbak, gemeenskaplike gimnasium, 'n swembad en toegewyde parkeerplek vir motors. 906 Piazza on Church is naby die CTICC, die Kunstekaap-teater, winkels, restaurante en ander besienswaardighede in die middestad.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
FZP/CTHA Geverifieer
Eiendomme 74
Resensies 327
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Parliament Street, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
- Gaste dink Piazza on Church 906 het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Parliament Street, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang