Successfully reported
+19

Piccadilly

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2A Margaret Avenue, Buccleuch, Sandton, 2090, Gauteng
  • Vanaf R699 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Piccadilly is 'n lieflike selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se eiendom wat in die hartjie van Buccleuch, Sandton geleë is. Dit is 'n goeie opsie vir diegene wat Monte Casino wil besoek.

Dié woonstel bied gerieflike slaapplek vir 2 gaste op 'n slag en beskik oor 'n oopplan-ontwerp. Dit is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet.

Hierdie ateljee het ook 'n kombuis wat toegerus is met 'n gasstoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n ontbyttoonbank met stoele. Vir gaste se vermaak is 'n slim-TV met stromingsdienste beskikbaar.

Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel. Die ligging van hierdie eiendom is naby Mall of Africa, Monte Casino en Sandton.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
Volledige kombuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.5/5

Claudette
Gertrud

Eiendomme 6

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 2A Margaret Avenue, Buccleuch, Sandton, 2090, Gauteng
  • Gaste dink Piccadilly het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 699
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 699
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 699
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2A Margaret Avenue, Buccleuch, Sandton, 2090, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAda3b8c16fe6295c2639b7a04ff2aa14be36e45da4c6007c9f09e5f7630d7663aca647a265a2ba95bf1ad6f983be18972bc82?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R699 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 2A Margaret Avenue Buccleuch 2090 Gauteng 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -26.06209 28.11052
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang