Piccadilly
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2A Margaret Avenue, Buccleuch, Sandton, 2090, Gauteng
- Vanaf R699 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Piccadilly is 'n lieflike selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in die hartjie van Buccleuch, Sandton. Dit is ideaal vir diegene wat Monte Casino wil besoek.
Dié woonstel bied gerieflike slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-ontwerp. Dit het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.
Hierdie ateljeewoonstel het ook 'n kombuis met 'n gasstoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook 'n toonbank met stoele. Daar is ook 'n slim-TV met stroomdienste.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die verblyf is naby Mall of Africa, Monte Casino en Sandton.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.5/5
Claudette
Gertrud
Eiendomme 6
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 2A Margaret Avenue, Buccleuch, Sandton, 2090, Gauteng
- Gaste dink Piccadilly het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2A Margaret Avenue, Buccleuch, Sandton, 2090, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang