Successfully reported

Pillow & Fern

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 55 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Tilana G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Lanklaas so lekker geslaap. Die eenheid het alles wat jy nodig het. Die ligging is ook perfek en die area is rustig. Beste nagrus wat ek in 'n lang tyd gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elaine
Pillow & Fern
Baie dankie vir die terugvoer!

Jonine M
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

Ek sal vir seker teruggaan. Die plekkie is perfek! Ek het heerlik gebly, en dis my blyplek as ek weer George toe gaan. Alles is daar wat jy nodig het, plus 'n lieflike uitsig. En ongelooflik vriendelike eienaars!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shuping Gert M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Incredible and nice setup for my likes 100 percent. I declare the place my holiday home in George for the future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elaine
Pillow & Fern
Thank you, Shuping! Hope to see you again soon. Elaine

Silvia B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

Rustige atmosfeer en sal dit beslis aanbeveel. Heerlik gebly met alles wat jy nodig het. Met kraakvars skoon linne en die gevoel van 'n varing woud het ons goed uitgerus. Niks was te veel gevra vir Elaine nie en sy het aan al ons versoeke voldoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Elaine
Pillow & Fern
Baie dankie vir die terugvoer. Waardeer baie. Groete.

Anthea A
1 nag Gesin met tieners
4.8
Mei 2025

Professionele, gasvrye diens. Dankie vir die aangename verblyf. Elaine en haar assistent was baie vriendelik en hulpvaardig.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adina B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Baie lekker en tevrede. Ons het baie lekker ontspan na ons lang reis, pragtige woonstel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elaine
Pillow & Fern
Baie dankie vir die terugvoer!

Christoff S
1 nag
5.0
Sep 2024

Aan te beveel. Besonderse mooi plek. Uitstekende uitleg in 'n pragtige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Fantasties, rustig, kalm, mooi, pragtig. Baie lekker gekuier, rustig geslaap. Alles wat jy nodig het, is daar en meer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elaine
Pillow & Fern
Baie dankie vir die terugvoer!

Linda D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Vriendelike gasvrou. Verblyf ongelooflik. Dis 5* verblyf. Daar is alles wat jy nodig het om lekker te bly. Ek weet nie hoe om dit regtig te beskryf nie. Prima verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elaine
Pillow & Fern
Baie dankie vir die mooi terugvoer! Dis altyd lekker om te weet ons gaste is tevrede.

Anrihet L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Baie lekker gebly. Ons het lekker gebly, was netjies en skoon. Baie gasvry mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Elaine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 55

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 29 Plane Road, Heatherlands, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk0MjgwNWFiLTM4YWYtNDljMi1hOTkxLWRjNjY4NzcwZjg5MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 55 5 1 5 29 Plane Road Heatherlands 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.944817396656 22.448862344027
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang