Successfully reported
+17

Pivaansbad Plaas

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Natal Spa Road, Paulpietersburg, 3180, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Pivaansbad Plaas bied 'n unieke wegbreek vir natuurliefhebbers op 'n plaas buite Paulpietersburg. Die Ithala- en Mkuze Wildreservate is lekker naby dié wegbreekplek.

Die kothuis het 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n stort in die badkamer. Daar is ook 2 slaapbanke in die leefarea. Die yskas en geiser werk met gas en die ligte werk met sonkrag. Daar is 'n braai-area en veilige parkeerplek op die perseel.

Gaan swem, vang vis, stap, ry bergfiets en geniet 'n wildrit in die omgewing.

Let asb. dat die kothuis net met 'n voertuig met 'n hoë grondvryhoogte bereik kan word.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

2 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Volledige kombuis
Kaggel
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Marie V
Saam met lewensmaat
5.0
Weereens 'n lekker wegbreek van die stadsgedruis. Heerlik afgesonderd, met die mooiste uitsig, kon ons net ontspan en die natuurskoon en skoon lug ina...
Sien meer
Mrt 2025
Cobus K
Saam met lewensmaat
4.8
Ons het die stilte geniet. Sien sterre.
Aug 2024
Louise G
Saam met lewensmaat
4.6
A simple, clean cottage far enough away from other people. The cottage is quite isolated on the farm, which is the point. It's private ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Roslyn D
Saam met lewensmaat
4.6
Perfect location for peace and quiet. The most amazing location. It's so pretty, surrounded by mountains and trees. The host is very ki...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2024
Paulien B
Gesin met tieners
4.4
Aangenaam. Dit was lekker. Ek het met die eienaar gesels oor 'n paar probleme en ek glo hy sal dit uitsorteer.
Okt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Marius Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Natal Spa Road, Paulpietersburg, 3180, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Pivaansbad Plaas het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Natal Spa Road, Paulpietersburg, 3180, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU3MDA2ZjQ0LWU3OWMtNGViNC05NmMyLTIyZjI0MGMwNDQ3OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 4) 26 5 1 5 Natal Spa Road Paulpietersburg 3180 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.531149166714 30.873310365412
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang