Successfully reported
+10

Plan B

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 153 Magenta Drive, Morgan Bay, 5292, Oos-Kaap
  • Vanaf R2 200 per nag, vir 10 mense

Beskrywing

Plan B is 'n selfsorgvakansiehuis in Gxarha (Morgansbaai), op 'n heuwel met lieflike uitsigte oor die strandmeer. Gxarha (Morgansbaai) is minder as 100 km vanaf Oos-Londen, geleë aan Suid-Afrika se pragtige Wildekus, en is geseën met 'n kilometer lange strand, veilige swemstrandmeer en skilderagtige seekranse.

Die huis kan tot 8 tot 10 gaste akkommodeer en beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers, en 'n aparte toilet asook 'n groot oopplan-kombuis en -leefarea.

Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die ander twee slaapkamers 2 enkelbeddens en 4 kinderbeddens het. Hierdie slaapkamers deel die tweede badkamer wat bestaan uit 'n stort, bad, wasbak en toilet. Daar is 'n aparte gastetoilet.

Die ruim kombuis is oopplan en volledig toegerus vir selfsorg en bevat 'n gas tweeplaatstoof, 'n elektriese stoof met oond, yskas-vrieskas, boks vrieskas en eetgerei en breekware vir 12, potte en panne vir basiese kookbehoeftes

Die baie ruim, oopplan-leefarea het 'n sitarea en 'n etenstafel met banke wat 10 tot 12 mense kan sit. Die kamer lei na 'n onderdakdek met 'n braai en 'n tafel en stoele. Parkeerplek agter 'n heining is beskikbaar.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

4

4 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Toilet

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Carol Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 153 Magenta Drive, Morgan Bay, 5292, Oos-Kaap
  • Gaste dink Plan B het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Rolstoelvriendelike parkeerplek
Toeganklike toilethandvatsel
Slaapkamer sonder trappe
Ingang en paadjie sonder trappe
Breë gange
Vanaf
R 2 200
per nag, vir 10 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag, vir 10 mense
Vanaf
R 2 200
per nag, vir 10 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 153 Magenta Drive, Morgan Bay, 5292, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAQ9MLd3vTqIoDabkqUeOovi7TSsBHxv6S51FDjr0o8IAjgrqVh6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag, vir 10 mense 29 5 1 5 153 Magenta Drive Morgan Bay 5292 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.700322381696 28.336479989002

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang