Successfully reported

Plan B

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Zak N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Fantastiese verblyf, beplan klaar vir volgende besoek saam familie! Fantastiese verblyf, oop leefspasie met alle geriewe wat nodig is!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wikus V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Heerlike ruim huis. Baie gerieflik. Sal beslis weer gaan. Ons het heerlik gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fd V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Dit was baie lekker en ons sal definitief weer daar gaan bly. Ons het baie lekker gebly. Die kombuis het alles wat 'n mens nodig het en daar is genoeg spasie vir 'n groot groep mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Nov 2023

Excellent accommodation, home away from home. Beautiful, wheelchair-friendly home with everything you need for a relaxing holiday.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carol
Plan B
Thank you, John, We have upgraded the stove, and oven and put in a Trellidoor since your visit - time to call again

Andrew A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

Excellent. Enjoying the lagoon view. Tidy, spacious, safety was good, and great customer care. just enjoyed every minute of staying.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carol
Plan B
Thank you and you were wonderful guests to have too. Next time you get here, it has been repainted and renovated, and added another bedroom where the garage is. Will update the pics when done.

Hendrik D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Lekker gebly en gerus. Kon die visarend se roep saans waardeer vanaf die dek en mooi uitsig op die lagoon gehad. Besonderse gasvryheid en rustige gebied. Die beurtkragskedule vir die tydperk wat ons daar was is vir ons gestuur en ons kon darem ons roetine beplan. Die bokke wat so deur die erwe loop gee 'n huislike gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marilee D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2023

Rustige wegbreek. Ons het dit verskriklik baie geniet by Plan B in Morgansbay. Die eienaar is baie vriendelik en hulpvaardig. Die huis is skoon en netjies en daar is oor as genoeg spasie. Sal dit verseker aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Toy N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2022

Ons het heerlik gebly. Plan B akkommodasie is uitstekend, jou huis weg van jou huis. Alles werk en alles in die huis is tops. Van meubels tot toebehore en benodigdhede. Baie rustig in groot ruimte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alana B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2022

Dit was een van die beste plekke waar ons al gebly het. Soveel waarde vir geld en die akkommodasie was fantasties. Ons het so lekker gebly. Die kamers, badkamers en leefareas was so ruim. Mens hoef net kos en jouself saam te vat - alles anders is daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie O
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2022

Uitstekende geriewe, netjies skoon en ruim. Vriendelike mense en baie hulpvaardig. Sal weer daar gaan bly en dit aanbeveel vir my vriende.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carol
Plan B
Baie dankie Danie, ons waardeer dit baie.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Carol Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 2 200
per nag, vir 10 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag, vir 10 mense
Vanaf
R 2 200
per nag, vir 10 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 153 Magenta Drive, Morgan Bay, 5292, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAQ9MLd3vTqIoDabkqUeOovi7TSsBHxv6S51FDjr0o8IAjgrqVh6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag, vir 10 mense 29 5 1 5 153 Magenta Drive Morgan Bay 5292 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.700322381696 28.336479989002

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang