Successfully reported
+27

Plankiesplesier

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 113 Malva Road, Danabaai, Mossel Bay, 6510, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 700 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Geleë in Danabaai, net 8 km vanaf Mosselbaai, is die seefront-akkommodasie, Plankiesplesier.

Die huis geniet lieflike see-uitsigte en bied 3 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan 6 mense. Bykomende verblyf vir 2 mense is ook beskikbaar in die woonstel. Die woonstel kan slegs in samewerking met die huis bespreek word. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, terwyl die ander kamers elk 2 enkelbeddens het. Die 1 badkamer het 'n bad, terwyl die ander 'n stort het.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n yskas, 'n stoof en oond, en 'n mikrogolfoond. 'n Wasmasjien en 'n tuimeldroër is ook beskikbaar. Gaste kan in 2 leefareas ontspan, waarvan een 'n TV met DStv het.

Gaste kan ook op die houtdek ontspan, en braaigeriewe is ook beskikbaar vir gebruik. Onderdakparkeerplek word voorsien. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Net 200 m vanaf Plankiesplesier, is 'n trap wat na die strand lei. Die area is bekend vir vissermanne, en 'n verskeidenheid Afrika-oestervanger-broeipare kan op die strand gesien word.

Plankiesplesier is net 6 km vanaf Mosselbaai, 17 km vanaf Hartenbos en 46 km vanaf George Lughawe. 'n Verskeidenheid gholfbane kan in die omgewing gevind word. Die area bied 'n verskeidenheid besienswaardighede en doendinge wat wissel van visvang, bergfietsroetes, 4x4-roetes, die Garden Route Casino, die Hartenbos Waterpark, die Bartholomeu Dias Maritieme Museum, Cape St Blaise-vuurtoring, en nog baie meer.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.8
Veiligheid
4.2

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Kobus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 113 Malva Road, Danabaai, Mossel Bay, 6510, Wes-Kaap
  • Gaste dink Plankiesplesier het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 700
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 700
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 700
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 113 Malva Road, Danabaai, Mossel Bay, 6510, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6f8a5187f6816b5406bc1da39c17e688ed752d49537cc8b6d66d8e2bcfcfe3d9edae40f94efd0932afe416da5a6b12987e0d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 700 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 113 Malva Road Danabaai 6510 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.204460218286 22.054116504299

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang