Successfully reported

Kliphout @ Platbos Log Cabins

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 77 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Adele D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Ons kom beslis weer! Ons kon nie vir 'n beter naweek vra nie. Die eerste koue reënerige wintersnaweek van 2025. Die kaggel was die wenner vir die naweek. Dit het fantasties getrek, niks gerook nie, die hele plek, bo en onder, lekker warm gemaak. Ons was verbaas oor hoe warm die rietdak en houthuis was. Sondagoggend het ons wakker geword met sneeu op die berge rondom ons. Ons het heel naweek die mooiste watervalle uit ons huisie gesien en aanskou hoe die dam onverpoosd gestyg het, volgens ons berekeninge met 2 meter van Vrydag tot Sondag. Die huisie was super skoon, geen goggas of stof, die meubels en afwerking binne was van goeie kwaliteit en netjies. Lekker Bosch gasstoof, 4x4 yskas/vrieskas het die ding gedoen (mag dalk 'n rapsie klein wees vir 6 grootmense?). Die komplimentêre seepies was hemels!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezl V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Hemel op aarde. Kliphout was die beste keuse uit die 3 huisies. Ek het al by die ander twee gebly, maar Kliphout se ligging breek die wind wat dan 'n heerlike kuier op die stoep toelaat. Die uitsig oor die berge en vallei van daar is ononderbroke. Dis 'n besondere gevoel om aan die voet van sulke majesteuse berge en mooiste fynbos te kan bly. Die vlak van die dam het geen afbreuk aan ons tyd daar gemaak nie. Ons hartlike dank aan die personeel by Slanghoek Mountain Resort wat altyd uit hul pad gaan om hul gaste te akkommodeer. Ons kan nie wag vir ons volgende besoek nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sakkie / Izak
Kliphout @ Platbos Log Cabins
Hi Liezel, baie dankie vir die mooi review. Ons sien uit na julle volgende besoek.

Nathalie M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

An absolute gem of a long weekend! Baking in the sun, while floating on the lake, staring up at those Jurassic-like mountains felt like absolute heaven! Catching fish from the comfort of the cabin deck was also awesome! Stargazing at night and the total peace and quiet, what more could we ask for? We had an amazing stay at the cabins and will most certainly be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Enid F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2025

Breathtaking nature, cozy linens, minor fixes needed, overall stunning stay. Magical place! Surrounded by breathtaking natural beauty. We especially loved the quality linen—particularly the top sheet, which was a standout. A few suggestions to help maintain the property: some kitchen cabinet handles are coming loose, the toilet paper holder needs fixing, sofa cushions could use refilling, and the shower could benefit from a little TLC. Regarding housekeeping: the last batch of dishes had been washed but weren’t fully clean—some dried egg remained on the pan, and a few dishes felt greasy. Overall, a stunning place. We will definitely be back. Thank you!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Michelle K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Peaceful and beautiful. Incredible views and so peaceful. We will be back soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roald N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2024

Stunning, but room for improvement. We had a great stay, a much-needed escape from the city. The accommodation itself is really nice with comfortable beds and couches, and a great little indoor fireplace. The dam, however, was very low (3m out of 12m) and I understand that it is the end of summer, but it was a little disappointing to be on the edge of a pit with some water at the bottom, which also acts as an echo chamber so you can clearly hear the conversations of the other cabins. Also, I am an avid fisherman and the dam could use a restock on bass and carp if they want to advertise the fishing. We also did the hike up to the waterfall. Very physically demanding, but a nice hike. The trail is in much need of maintenance though. It's very easy to get lost and quite a bit of bushwhacking was needed; the recent storm might have affected things. We would love to return, hopefully with a fuller dam.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Saskia L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2024

Peaceful, tranquil, safe. It was disappointing that the lake was empty, otherwise it was a really beautiful location. The hot water in the shower took a few days to work properly, and we couldn't get the oven to switch on. Other than that, it was a really great weekend. Will definitely recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Dehan D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Des 2024

Rustig. Alles was goed gewees. Daar is wel net solar krag wat nerens op die advertensie is nie. Dit is ongerieflik. Die gas geyser het nie gewerk nie. Die braairooster was baie vuil en dink nie dit was al ooit skoon gemaak nie. Daar was ook kakkerlakke orals in die kombuis.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Joshua G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
1.0
Mrt 2024

Shocking. Terribly disappointed and feel aggrieved as what is advertised online is not what is factually available.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0
Sakkie / Izak
Kliphout @ Platbos Log Cabins
Hi Joshua. I really am saddened by the response you provided. Please do contact me directly to assist and resolve your view regarding Slanghoek Mountain Resort. Regards, Resort Manager

Elna G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

In die natuur, berge wat om jou troon. Alles gerieflik en mooi. Fantastiese rustige naweek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Sakkie / Izak Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 322

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf
R 1 960
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 960
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 960
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 4
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Slanghoek Road, 12 km from Rawsonville, Breede River Valley, 6845, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4cb06cb70c2b30c6bb33ff86ce59ac05cbb02aa3e3fb762ce49443e54a883340dff28ee40790cec2e78ed7370d4c68b5bfbc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 960 per nag, vir 2 mense 77 5 1 5 Slanghoek Road 12 km from Rawsonville 6845 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.638198616915 19.19398835582
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang