Plattekloof Premium Lodge
Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 20 Okt 2025 tot 31 Jan 2026.
- Kapasiteit: 14 persone
- Geen kinders onder 4
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 5 Buchu Close, Plattekloof, Cape Town, 7500, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 546R1 392 per nag, vir 2 mense -
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Plattekloof Premium Lodge is geleë in die luukse en rustige noordelike voorstad Plattekloof in Kaapstad, met maklike toegang tot die N1-snelweg en hoofverkeerroetes. Die lodge is ideaal geleë net 1 km vanaf Panorama Hospitaal - 'n gerieflike opsie vir diegene wat naby geliefdes moet bly wat mediese sorg ontvang.
Die lodge bied 7 goed ingerigte kamers, wat gemaklik tot 14 gaste kan akkommodeer. Elke kamer beskik oor 'n knus bed, lugversorging, 'n privaat en suite-badkamer en gratis WiFi.
Gaste kan van die mooiste uitsigte oor Tafelberg en Bloubergstrand vanuit die omliggende gebied geniet. Gewilde nabygeleë besienswaardighede sluit in die Durbanville Wynvallei, GrandWest Casino en 'n verskeidenheid ander wêreldbekende bestemmings.
Let asseblief daarop: Plattekloof Premium Lodge is jaarliks gesluit op 25 Desember en 1 Januarie. Geen dienste sal op hierdie datums beskikbaar wees nie.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Jaco Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 58
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 5 Buchu Close, Plattekloof, Cape Town, 7500, Wes-Kaap
- Gaste dink Plattekloof Premium Lodge het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 14 persone
- Geen kinders onder 4
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 5 Buchu Close, Plattekloof, Cape Town, 7500, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang