Successfully reported

Ponderosa

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Francois O
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Heelik, gaaf - gaan bly gerus daar! Maskas! Dit was wonderlik, dit is asof dit jou eie plekkie is!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daniel G
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Relaxing home away from home. It was a pleasure to stay there. We had a fantastic time. Lovely hostess and her housekeeper. Everything was clean and very homely. We especially enjoyed the braai area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hester W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Ponderosa was die perfekte oornag stop, het heerlik gebly. Ons het heerlik gebly en sal Ponderosa beslis aanbeveel. Alles was perfek. Van 'n heerlike bed en linne tot 'n goedtoegeruste kombuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantal P
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Wow. Awesome! Ons het heerlik gekuier en oorgeslaap!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Glenda S
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Fantastiese diens. Puik diens en waarde vir geld. Dankie vir julle gasvryheid. Ons het baie lekker geslaap en gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Darren M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2025

Very pleasant, clean and safe. The stay was very pleasant. Estelle was friendly and welcoming, and the place was clean and spacious. I definitely would recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tobias C
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2025

Beste toegeruste plek, stil, stylvol, wonderlike gasvryheid. Lekkerste wat ek nog gebly het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephanie B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Vriendelik en gasvry. Alles wat ons nodig gehad het en meer. Baie lekker gebly. Estelle is baie vriendelik en gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Schalk V
1 nag
5.0
Apr 2025

Baie dankie dat julle so mooi na Oupa en kleinseun gekyk het . Oupa en kleinseun het vreeslik lekker gebly gedurende die Vryheid Rugby proewe. Hulle was bederf met lekkernye in die kombuisie en het baie tuis gevoel in die mooi akkommodasie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heleen L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Onverwags mooi, lekker skoon huis, kraakvars beddegoed, lieflike gasheer en -vrou! Ponderosa is 'n wonderlike, netjiese gastehuis, geleë in 'n lieflike tuin en die beste woonbuurt in Vryheid! Moenie 'n ander woonbuurt kies nie! Die gasheer en gasvrou is lieflike en meelewende mense, met hope inligting oor elke moontlike vraag - en ek kan nie genoeg beklemtoon hoe behulpsaam hulle is nie! Dit was 'n absolute plesier om hier tuis te gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Estelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 1 600
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 600
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 206 Noordstraat, Vryheid, 3100, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA863f442b2c8bcd7d11a9d17fb89d5cee6f77bc3d7fc875aa031580270947ab100c3d43394b2d0606b7635fa2b47d414ba428?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 4 mense 35 5 1 5 206 Noordstraat Vryheid 3100 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.756805107507 30.789735840475
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang