Successfully reported
+30

Ponderosa

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 206 Noordstraat, Vryheid, 3100, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 600 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Ponderosa is 'n lieflike selfsorgwoonstel in Vryheid en bied slaapplek aan 4 gaste.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n toegeruste kombuis. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware, en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die eiendom het 'n lieflike binnebraai-area met 'n etenstafel en stoele. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel, sowel as die sprankelende swembad.

Ponderosa is in 'n baie stil area en binne stapafstand van die Vryheid Hill Natuurreservaat wat aan die voet van die berg is.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Kaggel
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Francois O
Gesin met tieners
5.0
Heelik, gaaf - gaan bly gerus daar! Maskas! Dit was wonderlik, dit is asof dit jou eie plekkie is!
Okt 2025
Daniel G
Saam met vriende
5.0
Relaxing home away from home. It was a pleasure to stay there. We had a fantastic time. Lovely hostess and her housekeeper. Everything ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Hester W
Saam met lewensmaat
5.0
Ponderosa was die perfekte oornag stop, het heerlik gebly. Ons het heerlik gebly en sal Ponderosa beslis aanbeveel. Alles was perfek. Van 'n heerlike ...
Sien meer
Jul 2025
Chantal P
Gesin met tieners
5.0
Wow. Awesome! Ons het heerlik gekuier en oorgeslaap!
Jul 2025
Glenda S
Saam met vriende
5.0
Fantastiese diens. Puik diens en waarde vir geld. Dankie vir julle gasvryheid. Ons het baie lekker geslaap en gekuier.
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Estelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 206 Noordstraat, Vryheid, 3100, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Ponderosa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 600
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 600
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 206 Noordstraat, Vryheid, 3100, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA863f442b2c8bcd7d11a9d17fb89d5cee6f77bc3d7fc875aa031580270947ab100c3d43394b2d0606b7635fa2b47d414ba428?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 4 mense 35 5 1 5 206 Noordstraat Vryheid 3100 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.756805107507 30.789735840475
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang