Ponderosa
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 206 Noordstraat, Vryheid, 3100, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 600 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Ponderosa is 'n lieflike selfsorgwoonstel in Vryheid en bied slaapplek aan 4 gaste.
Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n toegeruste kombuis. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware, en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die eiendom het 'n lieflike binnebraai-area met 'n etenstafel en stoele. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel, sowel as die sprankelende swembad.
Ponderosa is in 'n baie stil area en binne stapafstand van die Vryheid Hill Natuurreservaat wat aan die voet van die berg is.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Estelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 35
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 206 Noordstraat, Vryheid, 3100, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Ponderosa het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 206 Noordstraat, Vryheid, 3100, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang