Successfully reported

Pontac Manor Hotel & Restaurant

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Lynette B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Die hotel en tuine is baie mooi. Personeel baie vriendelik. Alles was puik. Diens was flink en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Russell F
Kort verblyf
4.8
Mei 2025

Clean and charming. Convenient and quaint in park-like surrounds.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Geoffrey P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2024

We enjoyed it. The stay was good, but the bar was closed on a Saturday night before 10pm, which I thought was very early. They moved breakfast into the smaller room off the lounge, which was chaotic; no plates, no coffee cups, they seemed ill-prepared for the change. Otherwise, excellent people, great venue.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Bertus M
Kort verblyf
4.2
Mrt 2024

Vriendelike en professionele diens. Ja, baie vriendelike mense.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Leana M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Verblyf was van top gehalte. Charmaine en personeel, dankie vir uitstekende diens, jul vriendelikheid en veral julle geduld met die kinders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Besigheidsreis
3.6
Mei 2023

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Anna V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2022

Vriendelike diens. Vriendelike personeel, mooi uitsig, goed geleë, waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise D
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2020

Heerlik gekuier en lekker geslaap. Plek is in 'n baie lekker stil omgewing, kamers kort dalk net so 'n klein bietjie aandag.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marius M
1 nag
4.4
Apr 2019

Baie netjiese plek. Ek dink net dit is baie duur vir 'n bed en ontbyt. Baie netjies en goed geleë, maar baie duur vir Bed en Ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Louis F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Apr 2019

Gemaklik. Advertensie: Foto's op die webtuiste skep die verkeerde verwagting van kamer-grootte en gerief. Kamer gerief: Linne is skoon. Daar was net een koppie vir koffie in die kamer terwyl die bespreking vir twee gaste was. Die matrasse is nie baie ferm nie (nie vir gaste wat rugpyn kry nie). Die gemakstoel in die kamer se armleuning is al deurgeskaaf. Die bad se verf dop af. Die water in die stort dam op en loop stadig uit. Handdoekreling in die badkamer het van die muur afgeval. Ontbyt: Die ontbyt verskeidenheid was gemiddeld. Gaste moet hulle die koffie skink aangesien daar nie 'n kelner op diens is tydens ontbyt nie. Restaurant: Die restaurant se middagete was uitstekend. Algeheel: Gemaklike verblyf, maar geensins waarde vir die prys die.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Oneal Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 16 jaar

Vanaf
R 2 420
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 420
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 420
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 38 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 16 Zion Street, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAArIWEiP5CItjrG4aUTmTgJOu4SdNa4OwqxkkOK0dDbYNzmbmRT9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 420 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 16 Zion Street Paarl 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.741564498264 18.9596799016

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang